Anthony Anderson

Anthony Anderson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 Augustus 1970 (1970-08-15)
Compton, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anthony Anderson (gebore 15 Augustus 1970) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kangaroo Jack (2003), Hustle & Flow (2005), The Departed (2006), en Transformers (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search